Komani Karoo Express
-
DIE Karoo-swemgala het Woensdag, 28 Februarie op Graaff-Reinet plaasgevind.
-
KAROOROOS Padstal’s Karoo-burger was awarded as the winning dish of the 2018 Middelburg Celebrity Cook-off.
-
LEDE van die polisie in Cradock het onlangs ’n ernstige waarskuwing aan die gemeenskap oor die aankoop en gebruik van vuurwapens uitgereik.
-
ELTON van Heerden, seun van Boeta en Dolly van Heerden, het onlangs sy eerste wedstryd vir die Kempton Wolwe gespeel. Hy het uitstekend gevaar as nr 9 en het twee drieë gedruk. Die hele span het hom met ope arms verwelkom en die afrigter was baie be-
-
MYSTIC Wolves Taekwondo Club recently raffled off two vouchers which were sponsored by tattoo parlour, Redemption Ink and extreme sports group, Adrenaline Junkies.
-
SOMERSET East is fortunate to have its own Tourism Office which covers the Blue Crane Route.
-
’n NUWE, spesiale projek, naamlik BORG-’n-BLOK lei tot groot opgewondenheid onder die leerders van die Laerskool Cradock.
-
TIAAN Scheepers (Popeye) en JC Carelsen (Trigger) van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het gedurende die week van 28 Februarie tot 3 Maart aan die nasionale Protea-proewe vir Metaal Silhoeët-skiet deelgeneem.
-
IN Tamboekiesvlei in die hartjie van die Katriviervallei woon een van dié kontrei se legendes.
-
THE absence of beloved horse rider Piet van der Merwe was definitely felt at the memorial ride named after him, which took place at Lormar on March 2 and 3.





