Elton in aksie op die rugbyveld. FOTO: DOLLY VAN HEERDEN

Elton hou Hofmeyr se naam hoog


ELTON van Heerden, seun van Boeta en Dolly van Heerden, het onlangs sy eerste wedstryd vir die Kempton Wolwe gespeel. Hy het uitstekend gevaar as nr 9 en het twee drieë gedruk. Die hele span het hom met ope arms verwelkom en die afrigter was baie be-indruk met sy spel. Hy is ook genooi om aan proewe deel te neem vir die Valke.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article