Komani Karoo Express
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow hou op 9 en 10 Maart ’n boeredag by die skool.
-
-
NELIE van der Meulen is een van Cradock se bekendste baksters en sy het ingestem om een van haar resepte met lesers van die Mid-Karoo Express te deel.
-
SUSAN Oosthuizen, die oudste inwoner van die Elizabeth Jordaan-tehuis in Cradock, is verlede Vrydag, 23 Februarie, oorlede slegs twee dae nadat sy haar 100ste verjaardag gevier het.
-
DR. Danie Roux van Middelburg sê dis nou die tyd van hittegolwe in die Karoo. Dis warm, die humiditeit is hoog, dis bedompig, jy sweet en die muskiete is uit op ’n bloedmakietie.
-
MET ’n leuse van “Ons maak ’n plan” het ’n klompie jong mans van Michausdal in Cradock die herstel van gevaarlike slaggate in die strate van hulle omgewing self aangepak.
-
NOG ’n Goue Oue uit Hertzog in die Katri-viervallei naby Fort Beaufort is hard besig om aan haar honderdtal van die lewe te kolf. En hierdie afgetrede onderwyseres het nog één lewensbegeerte – om weer voor ’n klaskamer vol leergierige kinders te staa
-
ARMOEDE sal nooit uitgeroei word as die jeug nie betrokke raak by die landboubedryf nie, sê Mlibo Qobosiyane, die Oos-Kaapse LUR vir landelike ontwikkeling en grondhervorming.
-
TERWYL welkom reën die afgelope paar weke oor baie dele van die Oos-Kaap geval het, is daar steeds baie boere in die Oos-Kaap wat nog geen of baie min reën gehad het.
-
VIER spelers van die Cradock-tennisklub het die Oostelike Provinsie by die interprovinsiale tennistoernooi wat by Sun City plaasgevind het, verteenwoordig.







