Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • OP Vrydag, 9 Februarie het leerders van die Hoërskool Cradock, Gill Kollege en Adelaide Gimnasium die voorreg gehad om na ’n humoristiese vertoning te kyk wat gehandel het oor stylfigure, beeldspraak en die bou van die drama.

    by

    on

    ‘Die Beer’ vermaak leerders
  • THE Masons of Meridian Lodge 1469 recently held a very successful charity golf day in Cradock.

    by

    on

    Masons of Meridian Lodge 1469 hosts successful golf day
  • FUEL prices are likely to drop again at the end of the month , according to the Automobile Association (AA) which was commenting on unaudited mid-month fuel price data released by the Central Energy Fund.

    by

    on

  • OOM Babietjie John Schaup van Hertzog in die Katriviervallei het die afgelope Saterdag sy 90ste verjaardag met ’n All Blacks-koek by sy woning op Hertzog in die Katriviervallei naby Fort Beaufort gevier.

    by

    on

    Goue oue van Hertzog vier 90ste verjaarsdag met All Blacks-koek
  • NAGENOEG sestig lede van die Kom-tot-Rus-veteraneklub het verlede Donderdag ’n baie gesellige vrugtefees by die Elizabeth Jordaan-tehuis bygewoon.

    by

    on

    Veteraneklub hou vrugtefees by tehuis
  • DIE wolmark het op 14 Februarie se veiling effens teruggesak en die Cape Wools Merino Aanwyser, teen 2.6% papper, het op min of meer dieselfde vlakke verhandel as twee weke gelede en gerealiseer op R184.96/kg skoonwol.

    by

    on

    Wolmark sak terug met 2.6%
  • TYDENS die NOD-parespel wat onlangs op Steynsburg plaasgevind het, het drie spanne daarin geslaag om ’n agt op te tel.

    by

    on

    Uitsonderlike gebeure by rolbaltoernooi op Steynsburg
  • ROANA Nel onderrig gasvryheidstudies by Gill Kollege. Sy woon deeltyds op die plaas waar haar man, Jan boer.

    by

    on

    Roana Nel se silwersuikerbrood-resep
  • DIE onlangse verdrinking van twee jong seuns van Bedford in die Oos-Kaap het die fokus op twee van dié klein plattelandse dorpie se helde geplaas.

    by

    on

    Fokus op helde geplaas ná tragedie op Bedford
  • NÁ Deon Bekker se aftrede as skoolhoof by die Laerskool Gill in 2017, is Louis Johannes Nel, wat toe as hoof van die departement (HOD) by die skool gewerk het, as waarnemende hoof aangestel.

    by

    on

    Nuwe hoof verwelkom by Laerskool Gill

Gift this article