Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE Hoërskool Cradock (CHS) se eerste krieketspan het op sy tuisveld die botoon gevoer en met 112 lopies teen die Hoërskool Middelburg gewen.

    by

    on

  • ’n PAAR leerders van die Hoërskool Cradock het onlangs onder die wakende oog van Abrie le Roux, onderwyser, weer die kano’s onder die seile uitgehaal, afgestof en te water gelaat. CHS is nie verniet feitlik op die walle van die Visrivier nie!.

    by

    on

    CHS-leerders sink of swem nie – hulle róéi
  • WANNEER die groot K-woord kop uitsteek, gaan sit baie van sy slagoffers gewoonlik in sak en as, maar ’n 11-jarige-kankerlyer van Adelaide in die Oos-Kaap het van die begin af besluit dat hierdie gevreesde monster nie vir hom sal onderkry nie.

    by

    on

    Jong kankerlyer ’n inspirasie vir sy familie
  • DIE Marlow Landbouskool het Dinsdag, 6 Februarie, hul jaarlikse swemgala gehou. Die gala het in die aand plaasgevind en is altyd ’n hoogtepunt op die skool se kalender.

    by

    on

    Marlow spanne pak mekaar in swemgala
  • Die skool is baie trots op die skolierpatrollie. Hierdie leerders verrig `n baie belangrike taak deurdat hulle die verkeer beheer om ons leerders asook lede van die publiek veilig oor die straat te kry. Hierdie leerders is `n halfuur voor die skool b

    by

    on

    Skoliere op patrollie
  • DIE Karoo Springbokke se rugbyspan is druk besig om hulle voor te berei vir hulle 70ste bestaansjaar rugby-en-netbaltoernooi, asook hul liga-wedstryde.Die klub se feesprogram is as volg:.

    by

    on

  • HOFMEYR-tuinbouklub het hul eerste vergadering van die jaar by Karen Fletcher op Tafelkop gehou.

    by

    on

    Tuinbouklub hou eerste vergadering
  • IN die afgelope paar weke het voornemende inbrekers ’n paar keer op huise in Somerset-Oos probeer toe-slaan.

    by

    on

    Kommer oor inbrake in Somerset-Oos
  • OP Saterdag, 10 Februarie, het Marlow se eerste krieketspan teen Michausdal United gespeel.

    by

    on

  • ’n BEROEP is op die Oos-Kaapse privaatsektor gedoen om by te dra tot die opgradering van die infra-struktuur van sommige van die provinsie se landbouskole.

    by

    on

    Besighede gevra om in landbouskole te belê

Gift this article