Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • RACING pigeons play a big role in the local community where many breeders spend their Saturday afternoons watching the skyline for the appearance of the first of their feathered friends.

    by

    on

    Racing pigeons up for auction this Saturday
  • SWAERSHOEK se bergfiets-uitdaagwedren vind vanjaar weer saam met die Karoo Kosfees van 27 tot 30 April in Cradock plaas.

    by

    on

    Fietswedren beloof groot pret vir hele gesin
  • DIE Hoërskool Cradock se eerste hokkiespan het op Saterdag, 17 Maart aan die Sparfees in Grahamstad deelgeneem.

    by

    on

    Kwaggas se eerste hokkiespan beïndruk by Sparfees
  • VIR die afgelope drie naweke was Marlow se atlete druk besig op en van die veld af.

    by

    on

    Marlow sluit atletiekseisoen op hoë noot af
  • NADIA Bosch, sameroepster van Landbou van die Hofmeyr se VLV-tak het die lede onlangs vertel hoe sy doodgewone waterstofperoksied (hydrogen peroxide) – wat gewoonlik in haarsalonne of in dokters se spreekkamers gebruik word – in haar tuin met groot s

    by

    on

    Nadia vertel hoe jou tuin kan baat uit waterstofperoksied
  • INWONERS sien hulle daagliks in die somer langs die hoofpaaie – waar hulle amper smekend van vroegoggend tot skemer daardie stekelrige vruggie met hul hand omhoog hou.

    by

    on

    Turksvy hou vir vele families die kat van die stoof
  • AAN die begin van Maart het ’n vrolike groep van die Hoër Volkskool landsdieners na Skietfontein vertrek op die jaarlikse takkamp.

    by

    on

    Landsdiens is lekker
  • DIE graad 12-klas van Gill-Kollege het hul eerste praktiese eksamen in gasvryheidstudies met vlieënde vaandels geslaag.

    by

    on

    Matrieks pak praktiese eksamen aan
  • DIE Somerset-Oos Voortrekkers het ’n besige en genotvolle 2017 beleef en het op ’n goeie noot afgesluit, maar toe hulle weer sien, klop 2018 aan die deur.

    by

    on

    Somerset-Oos Voortrekkers leer van waterveiligheid
  • DIE Middelland Senior Sekondêre Skool het gebuk gegaan onder inbrake en diefstal, veral gedurende naweke en skoolvakansies.

    by

    on

    Middelland SSS beveilig skool

Gift this article