Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • BEDFORD’S feisty foodies and their support teams have clocked up hundreds of kilometres over the Easter season catering for large weddings at picturesque destinations on farms, a game reserve, in the mountains and at the beach.

    by

    on

    Bedford’s wedding caterers report busy Easter season
  • MARIAAN Schoeman van die Karoobos Lodge en Padstal het ’n Mark in die Park op Goeie Vrydag vanuit die Lavender-parkie oorkant die Lodge aangebied.

    by

    on

    Hofmeyr hou suksesvolle mark in die park
  • BY die Despatch-sportfees op Saterdag, 24 Maart het Gill-Kollege se netbal-, hokkie- en rugby-spanne deelgeneem en gemengde welslae behaal.

    by

    on

    Gill ding mee tydens Despatch-sportfees
  • “Met ’n tyd van 6h01m is ek steeds geseënd en nederig om die wedloop te kon voltooi. Two Oceans is die mooiste marathon in die wêreld, maar ook een van die hardste ‘ultras’ in die wêreld.”.

    by

    on

    Saul druk deur om die Two Oceans te voltooi
  • VENNOOTSKAPPE tussen boere, privaat fondsverskaffers, beleggers en die regering kan ’n einde bring aan armoede en onderontwikkeling in landelike gebiede van die Oos-Kaap, het Mlibo Qoboshiyane, LUR van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gesê.

    by

    on

  • JOHANETTE van Heerden is sedert begin Maart as vryskut verslaggewer vir Middelburg by die Mid-Karoo Express betrokke.

    by

    on

    Ontmoet Johanette – ons korrespondent op Middelburg
  • DIE Hoërskool Winterberg op Fort Beaufort het op 23 en 24 Maart aan die Despatch-sportfees deelgeneem waar hulle rugbyspanne hul staal gaan wys het.

    by

    on

    Winterberg sportspanne maak reg vir komende seisoen by sportfees
  • OP Donderdag 22 Maart het die W.G. Olivier Primêre Skool in Somerset-Oos ’n afskeidseremonie vir hul geliefde skoolhoof M.J. Horne gehou wat ná 35 jaar in die onderwys en 22 jaar as skoolhoof die tuig neerlê.

    by

    on

    W.G. Olivier skoolhoof tree ná 35 jaar af
  • IN Leeubekkiestraat in die woonbuurt Newtown op Fort Beaufort woon een van die Katriviervallei se mees gerespekteerde inwoners, ’n afgetrede skoolmeester in murg en been, Michael Essop.

    by

    on

    Katriviervallei se Oom Mike deel sy herinneringe
  • DIE besoedeling van wol deur veral vreemde voorwerpe soos baalwol, draad, sigaretstompies, hondehare en stukke lap, rig ernstige skade aan in die Suid-Afrikaanse wolbedryf.

    by

    on

    Hou skeersels skoon, maan Wolkwekersvereniging

Gift this article