Komani Karoo Express
-
DIE Primêre Skool Karel Theron het vroeër in Maart ’n o.7- tot o.9-netbaldag in Middelburg gehou.
-
OP Donderdag, 1 Maart is die 20-jarige Doniya Pienaar wreed op Rosmead, sowat 13km buite Middelburg verkrag en vermoor.
-
HIERDIE ignoramus van tegnologie is deur my kinders aan die hare in hierdie era van mouse, bytes en chips ingesleep. Dit ten spyte van my geskop en geskree dat ek nie die nuwerwetse ketoeters wil hê nie.
-
DIE kwik staan digby die dertig grade toe ek voor die munisipale huisie in die skilderagtige Karoodorpie stilhou. Die parkie oorkant die huis is leeg.
-
TOE ek in 1960 in matriek kom, word ds. Karel van Heerden (Karel Gog of sommer ou Goggatjie) as onderwyser aangestel.
-
EEN van die belangrikste take van veldnavorsers, gesetel by die Landboukollege Grootfontein, naby Middelburg, is om die beste praktiese veldbestuursprogramme vir veeplase te ontwerp. Om hierdie taak uit te voer, is dit noodsaaklik om veranderings in
-
JEANETTE Bekker, ’n plaaslike inwoner van Cradock, het onlangs ingestem om een van haar resepte met Mid-Karoo Express se lesers te deel.
-
’n FRATS dwarrelwind wat ’n skuur op ’n plaas buite Cradock se dak afgeruk en minstens drie huise op die dorp beskadig het, het verlede Donderdag hier voorgekom.
-
HOE reageer ’n ma as haar baba ophou asemhaal terwyl sy borsvoed? Sy raak histeries.
-
DIE gemeenskap van die Newtown-woon- buurt op Fort Beaufort is geskok oor die wrede aanranding en verkragting van een van sy senior inwoners.





