Komani Karoo Express
-
ELKE mens het maar drome – soos die vaal vroutjie in die voorste ry van die kerkkoor wat tog so graag hoë note soos Erna Zack of Mimi Coertse wil voortbring, of die ou wat op skool mooi prentjies kon teken en vandag nog droom oor die beroemdheid van
-
AS daar nou één ding in hierdie lewe is wat nostalgie by my aanwakker, dan is dit ’n lekker bibberweer, klappertandwinter.
-
ELF bont Vespa-bromponies het op Woensdag, 4 April die parkeerruimte voor Middelburg se Keg & Springbok-restaurant beset nadat die motorfietsryers in ’n gietende reënbui vanaf Cradock gery het.
-
KAROO Kosfees wil vanjaar ’n spesiale afdeling skep vir Cradock-kosmakers wat nie reekse van produkte aanbied nie, maar slegs met die maak van enkele geregte uitblink.
-
DIE dames van die Middelburg-gholfklub het die afgelope Saterdag ’n kombuistee gehou in ’n poging om die voorraad gebruiks-artikels van die klubkombuis weer aan te vul.
-
CRADOCK het onlangs sy eie kunstenaars bekendgestel by die dorp se eerste uitstalling van kunsstudente.
-
’n MOTOR met ’n Kaapse registrasienommer het op Saterdag, 31 Maart, op Gill-Kollege se hokkieveld met sy neus in die grond geduik.
-
’n AGTIENJARIGE tiener van Blinkwater naby Fort Beaufort se droom om eendag haar gemeenskap teen misdadigers te beskerm, is deur ’n padongeluk in die wiele gery.
-
PROPERTY owners in the vicinity of the Bedford Hospital got together on Saturday morning with borrowed brush-cutters to mow long grass on the verges and rake the gutters.
-
“WHO pays the bank?” This question was just one of many indicators that land expropriation without compensation was a recipe for disaster, said DA federal chairperson and Nelson Mandela Bay Mayor, Athol Trollip, at a dinner in Bedford this past Tuesd







