Komani Karoo Express
-
SOMERSET-OOS se Tuinbou- en leefstylklub het onlangs die plaas Paardefontein van Neels Lombard in die omgewing van Niekerksberg besoek.
-
A NERD alert has been issued by the Karoo Tech Hub, an initiative run by video production company Piehole.tv, in collaboration with ProcurementExpress.com.
-
CRADOCK se Karoo Kosfees het vanjaar begin met opwindende skemerkelkies en smulhappies in Karoo Brew, die pizza- en koffiekroeg van Frans en Melina Smit in Durbanstraat.
-
HAAR hart is vol van liefde vir diere en dít is wat Lisbé Erasmus laat besluit het om rondloper- en siek diere te versorg. Sommer só by haar huis en op haar eentjie.
-
KAREL Theron Primêre Skool het twee nuwe leerkragte in Elize-Maré le Roux en Janelle Smit bygekry.
-
DIE Karel Theron Primêre Skool se jaarlikse glansgeleentheid het op Donderdag, 19 April plaasgevind waar 2018 se Mnr. en Mej. Vonkel en Sprankel gekroon is.
-
DIE Hoërskool Middelburg het Ruan Stannard as gedragsverwisselingsagent (“Behavioural Change Agent”) op die personeel verwelkom.
-
EAGLE Wings Prophetic Ministries in Middelburg, onder leiding van Apostel Francois Afrika, Pastoor Piet Uithaler en Leraar Andrew Settler, is die eerste wat die geleentheid gebruik het om ’n Idols-talentontginning aan te bied om jongmense die geleent
-
“I CRIED when I realised how some people treat their elderly relatives,” said Marta April, a volunteer with Bedford’s Hope in a Nutshell project.
-
MARIAAN Schoeman, eienaar en bestuurder van die Karoobos Padstal, het vertel dat die S.M.O.G-motorfietsklub met hul pragtige blink, swart motorfietse – waaronder ’n groot aantal Harley Davidsons – onlangs deur Hofmeyr gery het en by die padstal kom i








