Komani Karoo Express
-
A SPECIALISED Bedford business, offering quality pre-owned CDs and DVDs, moved into bigger premises last week: a sure sign of success.
-
DIE gesamentlike Kerke in Somerset-Oos se Pinksterfeesdienste, met die tema “God is Genade”, se datums en tye is as volg:.
-
DIE eerste ronde van die ATKV-redenaars-kompetisie is by die Hoërskool D.F. Malherbe in Port Elizabeth aangebied.
-
DIE Laerskool Gill se eerste rugby-, netbal- en hokkiespanne is baie bevoorreg om borge te kry vir hul toerusting.
-
LENAY Booysen en Houghlynne Swarts is die afgelope naweek tydens ’n finale rondte proewe onderskeidelik in die o.17- en o.18 Oos-Kaap-netbalspanne opgeneem.
-
’N OUD-LEERLING van die Hoërskool Cradock is onlangs terug van Switserland waar hy in ’n hindernis-wedloop as begeleier van ’n blinde Suid-Afrikaanse kampioenatleet deelgeneem het.
-
DIE Laerskool Cradock het Maandag op 16 April ’n vriendskaplike toernooi gespeel teen Karel Theron. Die toernooi het bestaan uit 3 rondtes waar die leerders die geleentheid gekry het om 3 wedstryde te speel. Die spelers het dit baie geniet en albei s
-
HIERDIE jaar het Laerskool Cradock met o.10-hokkie begin en wat ’n goeie begin was dit nie!.
-
DIE wolveiling het onlangs gestyg teenoor die vorige veiling en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 4.1% gestyg en met 741 punte hoër op R189.54/kg skoon geëindig.
-
’n GESELLIGE groep vroue het byeen gekom om die ná-konferensie VLV-vergadering op Hofmeyr by te woon.







