Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ) churchesNG Kerk Somerset-Oos: Sal vandag, 10 Mei ’n Hemelvaartdiens onder leiding van Ds Chris du Raan in nuwe kerksaal hou. Hulle sal ook Pinksterdienste op 13 Mei om 09:30 en 18:30 en 14 Mei om 18:30 in die nuwe kerksaal hou. Die kerk benodig ’n

    by

    on

  • WILLOUGHBY Lord (92) is ’n afgetrede boer van Hormeyr wat nou in die Erica Sentrum op Cradock woon. Hy is ’n dubbele Springbok-sportman, kampioen uithourit-perderuiter, outeur en nou ook kieriemaker van formaat.

    by

    on

    Afgetrede boer en sportman
  • DIE leerders en personeel van die Middelland Senior Sekondêre Skool in Middelburg het op Vrydag, 4 Mei ’n Erfenisdag-loslitdag by die skool gehou.

    by

    on

    Middelland samel fondse in vir projek
  • ’n BROODAFLEWERAAR en sy assistent is die afgelope Saterdag op Hertzog in die Katriviervallei deur gewapende rowers oorval.

    by

    on

    Broodafleweraar deur rowers doodgeskiet
  • FORTY-TWO cyclists from as far away as the Western Cape and Gauteng took part in the first Trek 2 Teebus race, which took place from April 26 to 29 at Harmonie Farm, west of Steynsburg.

    by

    on

    Race a successful challenge
  • JINNY Els, ’n inwoner van Cradock wat binnekort haar 80ste verjaarsdag gaan vier, is ’n bobaas koeksister-bakker wat onlangs besluit het om haar geheime resep met Mid-Karoo Express lesers te deel.

    by

    on

    Bobaas bakster deel geheime resep
  • THE menace of radioactive contamination of groundwater and air from open-pit uranium mining in the Karoo is over for the foreseeable future.

    by

    on

  • EEN van drie sitruspakhuise op Fort Beaufort wat werk aan honderde inwoners verskaf, is die afgelope Maandag deur ’n brand in puin gelê.

    by

    on

    Sitruspakhuis in puin
  • OP Vrydag, 20 April het die Lofosgemeente van Cookhouse hul jaarlikse “potjie” vir Huis Silwerjare se inwoners op Somerset-Oos gemaak.

    by

    on

    Inwoners van Huis Silwerjare bederf
  • DS. Lee Greyling, dominee van die AP Kerk op Somerset-Oos, het die beroep Jeffreysbaai toe aangeneem en hy en sy vrou beoog om in Junie daar te begin.

    by

    on

    AP Kerk hou basaar

Gift this article