Komani Karoo Express
-
GEDURENDE die afgelope Aprilvakansie het daar 61 jeuglede (graad 7 tot 10) plus ’n groep volwassenes op die Voortrekkerterrein op Boknes kampeer.
-
CRADOCK se 4×4-klub het hul nuwe jaar se bedrywighede op 28 April met ’n ope-dag op die plaas De Doorns, 12km buite die dorp, begin.
-
NÁ afloop van die All Cape-rolbaltoernooi in Oos-Londen, waar 480 rolbalspelers deelgeneem het, het die verdedigende span hul titel behou.
-
TYDENS Somerset-Oos se VLV-vergadering in Mei het Marlene Botha ’n volledige verslag van die onlangse sirkelkonferensie van Cradock, wat op Somerset-Oos gehou is, gelewer.
-
VERLEDE week se sybokhaar-veiling van Cape Mohair & Wool (CMW), vesel-afdeling van die OVK-groep van maatskappye, het uitstekende resultate gelewer.
-
-
-
TWEE liggaamsbouers van Cradock het baie goed presteer by ’n onlangse liggaamsboukompetisie wat in Port Elizabeth gehou is.
-
-
JAKOLETTE Thiart het die afgelope naweek haar SA-kleure in hengel verower.








