Komani Karoo Express
-
THE Cradock Biking Association will be holding their 2018 Polar Run in aid of the Cradock Animal Shelter.
-
WELL-KNOWN chef and author, Gordon Wright, kicked off the national launch of his new cookbook Karoo Food on Saturday, May 26, at the Graaff-Reinet Club during the fifth annual Stoep Tasting Wine Weekend.
-
Drie leerlinge van Hoër Volkskool het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Saalperd Kampioenskapsbyeenkoms by die Bloemskou van 24 tot 28 April.
-
Uiteindelik gering, gemêrrie en geseën en daar gaat julle in jul grênde pêrekar “to live hêppily ever after.” Die prins en sy aspoestertjie.
-
The Stoep Tasting Wine weekend initiative started five years ago when Rose Wright and her husband, Gordon, realised there was a desperate need to attract tourism to their town during the traditionally quiet month of May.
-
VIR agt talentvolle leerders van die Newton Junior Sekondêre Skool op Fort Beaufort wink die stadsliggies nadat hulle behoorlik in ’n talentkompetisie uitgeblink het.
-
OP Saterdag, 19 Mei, het die Laerskool Cradock se o.11A- en 13A-rugbyspanne kragte gemeet teen die Laerskool Stulting.
-
ALIDA Swiegers het tydens ’n Tuinbou- en Leefstylvergadering op Somerset-Oos die dames aan haar lippe laat hang met inligting oor snyblomme. Sy het uitstekende wenke gegee oor die bewaring van blomme en loof sowel as die versorging en voorbereiding v
-
DIE Hoërskole Middelburg en Cradock het op Saterdag, 19 Mei kragte op Middelburg se tuisveld gemeet.
-
DIE oud-Gilliaan Jomari het vandeesweek na haar tuisdorp, Somerset-Oos, teruggekeer om by die Gill Skouspel op te tree.







