Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • VRYDAG 25 Mei 2018 was ’n groot dag vir die groep van ongeveer 40 Graad 7 leerders wat die Hoërskool Middelburg se Opedag bygewoon het.

    by

    on

    Graad sewes geniet Opedag by Hoërskool Middelburg
  • BEDFORD Country School learners recently took part in the DSG Music Festival where they were some of the youngest participants.

    by

    on

    Bedford Country learners shine at music festival
  • EK plak myself op die heel agterste sitplek van die massiewe voël neer. Dis maar my tweede vlug. Deur die miniatuurvenstertjie kyk ek hoe die ander passasiers die vliegtuig se trappies bestyg.

    by

    on

  • EK hou nogal daarvan om kerk toe te gaan. Toe ek klein was, was klein pienk “ouderlingspilletjies” in my ouma se handsak die groot aantrekkingskrag.

    by

    on

  • SATERDAG, 2 Junie 2018, het die Laerskool Cradock die tweede kwartaal se netbalwedstryde afgesluit teen die Laerskool Aliwal-Noord.

    by

    on

  • DIE Graaff-Reinet gemeenskap het op 1 Junie saamgetrek vir ’n fondsinsameling-steakaand ten bate van ster-atleet Rentia Oosthuizen.

    by

    on

    Graaff-Reinet hou fondsinsameling vir spogatleet
  • THE Templeton High School under 16 rugby team, affectionately known as the “Lion Kings”, has been rejuvenated since coach Russell Adams, known in rugby circles as Calla Jones or The Legend, took over the coaching reigns at the beginning of last year.

    by

    on

    Sponsorship needed for young rugby stars
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het op Saterdag, 26 Mei teen die Hoërskool Framesby van Port Elizabeth op Marlow se tuisveld rugby gespeel.

    by

    on

    Marlow meet kragte teen Framesby op rugbyveld
  • DIE gemeenskap van Middelburg en Noupoort wil graag die twee bekende atlete, Saul Miles (Middelburg) en Errol Thomas (Noupoort) alle sterkte toewens vir die komende naweek wanneer hulle aan die Comrades marathon van Pietermaritzburg na Durban gaan de

    by

    on

    Atlete slaggereed vir Comrades
  • HOFMEYR Boerevereniging, onder die bekwame leiding van Ettienne Roux as voorsitter en Sanet Coetzer as sekretaresse, tesame met hul bestuur, het die afgelope week ’n uiters suksesvolle Vee- en Veld Boererally aangebied in die distrik.

    by

    on

    Hofmeyr hou suksesvolle Vee- en Veld Boererally

Gift this article