Komani Karoo Express
-
DIÉ wat ’n sagte punt het vir die bewaring van Cradock se geskiedkundige geboue sal bly wees om te hoor dat SAHRA ingestem het om die 165-jarige Congregational kerkie op die dorp ten volle te restoureer.
-
BEJAARDES van die Elizabeth Jordaan-tehuis op Cradock luister al van 16:00 af elke Sondag fyn vir die klanke van ’n trollie wat in die gange af kom.
-
-
ON Saturday 26 May, Dave and Tokkie Vorster attended a master class in wine blending, presented by De Wet Viljoen, winemaker at Neethlingshof Winery.
-
SONJA van Aardt, wat as ’n onderwyseres opgelei is en met Kosie van Aardt getroud is, het onlangs ingestem om een van haar maklike resepte met Mid-Karoo Express se lesers te deel.
-
CRADOCK-TAK van Solariteit Helpende Hand het nuwe lede, wat ’n passie het om hul medemens te help, dringend nodig.
-
DIERELIEFHEBBERS van Fort Beaufort is warm onder die kraag nadat ’n seekoei wat vermoedelik uit die Visrivier afgedwaal en op ’n sitrusplaas hier beland het, voorverlede Saterdag op barbaarse wyse opgekap is en in kos-potte beland het.
-
JANSE Roux, slot vir die Bourgoin Jallieu rugbyspan in Frankryk, kuier tans bietjie by sy Pa Ettienne Roux op die plaas Allemansvlei in die Hofmeyrdistrik.
-
Wat maak enige kind se naweek? ’n Naalde-koker wat met die einde van ’n skooldag hier reg onder jou neus kom land.
-
THE main priority for Pink Trees for Pauline during June is to lend a helping hand at the Somerset East Hospice Centre, where assistance is sorely needed, especially during winter.








