Komani Karoo Express
-
“THIS is such exciting news! I am so happy about this,” said Elize Kietzmann, Bedford’s legendary baker, when she heard that Giles and Jenny Robinson had agreed to co-ordinate the Country Market at Bedford’s annual Garden Festival, which takes place
-
BELEGGERS en ontwikkelaars van die beplande privaathospitaal in Graaff-Reinet, voorlopig genoem die Great Karoo Samaritan Hospital, het op Woensdag, 27 Junie met inwoners en sakelui van dié Karoodorp vergader.
-
THE mohair industry is under a lot of pressure, caused mainly by the worst drought in history and the farmers’ plight to keep the goats under good care.
-
JUANITA Botha van Cradock doen van 08:30 tot 16:30 kantoorwerk en wanneer sy by die huis kom, is haar voorskoot aan en dis tyd vir bak en brou.
-
IN ysige koue weer het die Schoombee-rolbalklub die afgelope naweek hul jaarlikse wintersuitdaging gehou.
-
REDENAARS van Gill-Kollege in Somerset-Oos het hul stem behoorlik dik gemaak tydens die ATKV-halfeindronde vir redenaars in die Suid- en Oos-Kaapstreek wat onlangs by die Hoërskool Outeniqua in George gehou is.
-
LAERSKOOL Cradock se o.10A tot o.13A-netbalspanne, die o.10A- en eerste meisieshokkie-spanne, sowel as die o.11A- en o.13A-rugby-spanne het van 14 tot 16 Junie ’n kort sporttoer na Port Elizabeth onderneem.
-
Justin Gafoor, Celine Kirstein en Linda Lötter van die Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het op 1 Junie aan die ATKV redenaars se halfeindrondte vir die Suid- en Oos-Kaap by die Hoërskool Outeniqua in George deelgeneem.
-
DIE NG Kerk van Hofmeyr het die afgelope week nuus gemaak toe hulle die eerste NG Gemeente in die Ring van Cradock, en dalk ook wyer, is wat ’n aanlynwinkel vir fondsinsamelings bekendgestel het.
-
MET die skoolvakansie wat amper ’n week oud is, het Zelda Goosen en Christine Pieterse weer besluit om ’n wonderlike vakansieprogram vir kinders op die Goosens se plaas, Birdsnest, 9 km buite Cradock aan te bied.





