Komani Karoo Express
-
DOUVOORDAG verlaat hulle die ge-rief van hul wonings om by skole reg-oor die land vir kindertjies ’n voedsame maaltyd voor te berei.
-
ON Wednesday, July 18, the community of the Dr Beyers Naude Local Municipality, including officials, came together to celebrate the centenary birthday of Tata Nelson Mandela.
-
DAANTJIE Wilshire en sy familie kan met trots so breed glimlag.
-
’n MAN, glo tusssen 60 en 70 jaar oud en wie se identiteit nog nie bekend is nie, het verlede Woensdagmiddag gesterf terwyl hy by die hospitaal in Cradock se buitepasiënt-afde-ling op behandeling gewag het.
-
TWEE oudskoliere van die Hoërskool Cradock het weer op die tennisbane uitgeblink toe hulle die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) in ’n inter-universiteitstennis-toernooi in Bloemfontein verteenwoordig het.
-
DIE bekende parlementêre verslaggewer van die SABC, Lukhanyo Calata, het op 20 Julie ’n besoek aan die Michausdal Sekondêre Skool in Cradock afgelê.
-
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal ’n nagmaal en dankoffer vir Transkeisending op 29 Julie hou. Dankofferkoevertjies is by die deure beskikbaar. Hulle soek ook finansiële bydraes vir die groot koste van klein Stefan Fourie se kankerbehandeling. Vir
-
CRADOCK se water- en rioolprobleme is verlede naweek op die spits gedryf toe ’n inwoner ’n klag teen die Chris Hani-distriks-munisipaliteit (CHDM) en die departement van waterwese by die polisie aanhangig gemaak het.
-
Vossie de Vos is bykans aan almal bekend as die koster van die NG Moederkerk op die dorp. Maar, wat nie almal weet nie, is dat hy ook ’n bobaasbakker is.
-
Joan van Heerden het van kleins af geweet dat sy ’n gebore verpleegster is. Dit is haar passie om vir siek of ouer mense te sorg en hulle al die liefde te gee wat hulle so nodig het.





