Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ) generalSA Nasionale Parke-week: SANParks hou die jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-week tot 14 September. Suid-Afrikaners kan tot dan hul ID-bewyse gebruik om gratis dagbesoeke af te lê by SANParke. Twee ekstra dae, 15 en 16 September, is o

    by

    on

  • IN reaksie op ’n versoek van Hofmeyr Hugs of Hope aan al die laerskole in die omgewing om tekeninge wat teddiebere uitbeeld in te skryf, het Schoombee Primêre Skool in volle sterkte meegeding.

    by

    on

    Schoombee wenners beloon vir teddiebeer-tekeninge
  • UNION High School held their Winter Awards Assembly last month to reward those learners who excelled during the winter season.

    by

    on

  • MANNETJIE Kemp, ’n geliefde inwoner van Graaff-Reinet, is op 4 September in Aurora-hospitaal in Port Elizabeth oorlede ná ’n siekbed van ses maande.

    by

    on

    Geliefde koshuisvader oorlede
  • OP 29 Augustus het die leerders van die Hoërskool Cradock aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod deelgeneem.

    by

    on

    CHS presteer by Aliwal Eisteddfod
  • IANÉ Ferreira, dogter van PC en Marisca Ferreira van die Middelburg/Hanover-distrik, het van 21 tot 25 Augustus die junior Protea-span in Bloemfontein teen Namibië tydens die wêreldbeker-ruiterkunseindstryd verteenwoordig.

    by

    on

    Iané Ferreira gaan vir goud
  • IMIBALA-galery by die Drostdy-hotel in Graaff-Reinet het op Vrydag, 31 Augustus ’n nuwe uitstalling geopen.

    by

    on

    Paynter-uitstalling open by Imibala
  • Dis met leedwese dat die gemeenskap van Middelburg op Saterdag, 25 Augustus verneem het van die afsterwe van Martin Coetzee (44), die seun van Roelie en Hilda Coetzee van Middelburg.

    by

    on

  • Inxuba Yethemba Municipality (IYM) has received a national award for the most improved municipality in South Africa.

    by

    on

  • Inwoners van die Spoorwegkamp in Cradock het verlede week met die hande in die hare gesit oor verstopte rioolpype wat veroorsaak het dat stink bloedwater van die slagpale af tot binne-in hul agterplase ge-stort is.

    by

    on


Gift this article