Komani Karoo Express
-
DIE flink optrede van ’n petroljoggie by die Caltex vulstasie op Cradock het gesorg dat ’n vermeende brandstofdief vinnig aangekeer is.
-
’N GROOT aantal Karoo-kinders het vir die Griekwa-unie aan die Somerbokkie-week 2018 vanaf 3 tot 6 Oktober 2018 in Vereeniging deelgeneem.
-
VYF mense is Saterdag, 6 Oktober oorlede en 11 ernstig beseer ná ’n taxi-ongeluk op die R56 tussen Middelburg en Steynsburg.
-
DIE voorsitter van Marais Steyn Huis (MSH) vir Bejaardes, Rika Pienaar, het onlangs haar jaarverslag tydens die algemene jaarvergadering gelewer.
-
AS dit by onderwyserskundigheid kom, dan het een skool op Fort Beaufort geen tekort daaraan nie.
-
MIDDELBURG se gemeenskap het asem opgehou toe ’n agtjarige meisie Maandagmiddag om 16:00 as vermis aangemeld is.
-
VERLEDE Vrydag was die bin-nenshuise sportsaal in Middelburg ’n miernes van bedrywigheid toe die eerste gemeenskapsveiling in dié dorp aangebied is.
-
-
-
“AROUND the World” was die tema van die Hoërskool Middelburg se grootste glansaand vir 2018.






