Komani Karoo Express
-
EK het met groot belangstelling die Kaapse Boerperd treurmare gevolg wat nou nie meer op Cradock sal skou nie.
-
DIE Cradock Landbougenootskap, een van die oudstes in die land en, sover bekend die enigste wat deur twee wêreldoorloë en die depressie ononderbroke voortgegaan het, is vanjaar 156 jaar oud.
-
MET sy skoonheid wat uit botteltjies en buisies kom, het Hannon die gaste by Mid-Karoo Express se koffie-oggend wat Saterdag by The Palms in Cradock gehou is, betower.
-
MIDDELBURG se Springbok rugbyspeler Lorinda Brown het verskeie planne vir Middelburg se gemeenskap vir die komende naweek.
-
DIE kranige jong rugbyspeler, Leonardo Miggels (13) wat onlangs in die Gill-swembad op Somerset-Oos verdrink het, is op Saterdag, 13 Oktober, uit die VG Kerk in Pauletstraat, Somerset-Oos begrawe.
-
OP Middelburg is die van “Vorster” alombekend en loop daar ’n ryke geskiedenis oor hierdie familie in die dorp en omgewing.
-
DIE jaarlikse Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 Atletiekbyeenkoms het op 13 Oktober by die Cradock Sportkompleks plaasgevind.
-
DIE nuwe leerlingraad van die Hoërskool Cradock het onlangs ’n leierskamp by De Keur in die Hofmeyr-distrik bygewoon.
-
MIDDELBURG se eie Springbokke, Alan en Marga Cumming, se rekords op sportgebied kom reeds van hul skooldae toe hulle nog atlete by Hoërskool Middelburg was.
-
ADMIRERS of Hannon, also known as the Glam Guru, must hurry if they want to see him in action in Cradock this Saturday as there are only a few tickets left for a morning with Hannon and Mid-Karoo Express.






