Komani Karoo Express
-
FOR a Fort Beaufort-based recycling and waste management company, the sky is now the limit after receiving a substantial financial boost from the Department of Social Development.
-
ONTSTOKE inwoners het Dinsdagoggend voor die hofgebou in Hofmeyr byeengekom om hul misnoeë te wys na die grusame moord op ’n geliefde egpaar van die dorp.
-
DIE opwinding onder leerders en onderwysers van die Laer- en Hoër Volkskool in Graaff-Reinet was tasbaar met die bekendstelling van die oud-Springbok 7’s speler, Jaco van Schalkwyk, as Direkteur van Rugby van beide die skole.
-
KHANYISA derives from the Nguni word, Ukukhanya, which means to bring to light or to illuminate. This is exactly what the day care centre has been doing since its establishment in 1993.
-
-
D-DAG breek op 30 Oktober aan vir Middelburg. En dié D staan vir DON-KER.
-
’n NUWE resepteboek Kos sonder Grense wat belowe om kosmaak en koekbak vir selfs die grootste leek ’n plesier en ’n sukses te maak, het pas verskyn.
-
FINE country food and creative arts have claimed the status of mini-festivals during Bedford’s annual Garden Festival from Friday to Sunday, October 19 to 21.
-
’N WERKER van die Hazelborgwoonstelle op die dorp is helder oordag ernstig aangerand by Cradock se munisipale stortingsterrein, waaroor reeds baie klagtes én ’n siviele saak in die hooggeregshof in Grahamstad gemaak is.
-
AQUILA Aletta Lategan is die afgelope week op 85-jarige leeftyd oorlede.





