Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • MIDDELBURG se vier klinieke (KwaNonzame Old en New, Midros en die dorpskliniek) het die afgelope Vrydag ’n saamtrek in Rosmead gehou ter viering van Wêreldvigsdag wat amptelik op 1 Desember gehuldig word.

    by

    on

    Klinieke treks saam vir Wêreldvigsdag-viering
  • COBIE Koen, seun van Cobus en Jeanet Koen van Middelburg, het onlangs sy STR-eksamens geslaag.

    by

    on

    Cobie slaag sy STR-eksamen
  • DIE NG Kerk Somerset-Oos het onlangs ’n gesellige oggend vir die bejaardes van die dorp in die kerksaal aangebied.

    by

    on

    Somerset-Oos se bejaardes kuier met tee en konsert
  • WATERPROBLEME in Cradock en die distriksmunisipaliiteit se onvermoë om dit aan te spreek, is nou op die spits gedryf en daadwerklike aksie teen Chris Hani-distriksmunisipaliteit (CHDM) word beplan.

    by

    on

  • HOFMEYR Helpende Hand, in samewerking met Hofmeyr Hugs of Hope, het die afgelope Sondag die hoogtepunt van hul werksaamhede oor die afgelope jaar beleef, toe Moja du Plessis se Kersfeesdroom bewaarheid is.

    by

    on

  • Continued from p.1.

    by

    on

  • ’n BEKENDE Cradocker, wat die afgelope 83 jaar al in die dorp woon, verlaat Cradock aan die einde van hierdie maand om haar in Adelaide te gaan vestig.

    by

    on

    Bekende verlaat Cradock ná 83 jaar
  • DIE Hoër Volkskool se matriekklas van 2018 het op Maandag, 26 November hul skooljare afgesluit met hul laaste eksamenvraestel.

    by

    on

    Matrieks juig ná laaste vraestel
  • CELEBRATING its first birthday this week, the Cookhouse Freshstop 24/7 convenience store is increasingly favoured by travellers from all over the country.

    by

    on

    Freshstop puts Cookhouse back on the map
  • AS jy wil hardloop of fietsry, of dalk net gaan toutrek in ’n modderbad, dan het jy nog net twee weke oor om fiks te word en in te skryf.

    by

    on

    Dis amper weer tyd vir Penkanjolyt

Gift this article