Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DIE voortslepende droogte in die Oos-Kaap het nie net reeds talle boerderye op hulle knieë gedwing nie, maar bedreig ook verskeie dorpe in die Karoo wat nie meer in inwoners se daaglikse behoeftes kan voorsien nie.

    by

    on

  • TUSSEN die donderweer, blitse en heerlike reën wat Saterdag, 2 Februarie op Middelburg uitgesak het, het ongeveer 200 dames van Middelburg geskaterlag tydens die Giggelgeel-damesdag wat by die Klaassensaal aangebied is.

    by

    on

    Giggelgeel-damesdag laat Middelburg skaterlag
  • DIE Hoërskool Middelburg het vanjaar agt tennisspelers in die OP Platteland-tennisspan.

    by

    on

    MHS spog met agt OPP-spelers
  • A SEMINAR on healthy masculinity and how to be a real man will be held in the Sonskyn Hall in Michausdal on February 15 under auspices of the Cradock branch of the Grace Community in South Africa.

    by

    on

  • DIE Hoërskool Cradock gaan later vanjaar in April die gasheer van die eerste SA Plattelandse-skole leierskap-indaba wees.

    by

    on

    CHS gaan gasheer vir eerste Indaba speel
  • INXUBA Yethemba Local Municipality received an unqualified audit opinion for the second year in a row from the Auditor General during the council meeting held on January 29.

    by

    on

  • TERWYL baie boere in Cradock-distrik juig oor wonderlike reën wat op hul plase uitgesak het, hou boere in ander dele van die distrik elke dag nog angstig die wolke dop.

    by

    on

  • IN Hofmeyrdistrik het die landbouers verskeie buurtwagstelsels gestig en hierdie manne en vroue ry om die beurt snags roetes om veediefstal en ander ongerymdhede te probeer bekamp en in die kiem te smoor.

    by

    on

    Veediefstal neem toe op Hofmeyr
  • DIE Hoër Landbouskool Marlow se atlete het die afgelope naweek aan die jaarlikse Cradock Sone-atletiekbyeenkoms op Cradock deelgeneem.

    by

    on

    Marlow-atlete beste in Cradock-distrik
  • UNION High celebrated its founders’ weekend on February 1 and 2.

    by

    on

    Union High celebrates century

Gift this article