Komani Karoo Express
-
GRAAFF-REINET resident Corene Conradie was very concerned when she met a severely dehydrated woman last week who had to go to hospital after falling ill from drinking tap water.
-
’n TWEEDE vergadering van Cradock-sakelui met amptenare van die Inxuba Yethemba-munisipaliteit oor haglike toestande rakende veral elektrisiteitsvoorsiening, die dorp se strate en vullisverwydering, het verlede Vrydag in die stadsaal op dié dorp pl
-
OM bloed te skenk verg net ’n paar minute en is een van die maklikste maniere waarop jy ’n verskil kan maak en iemand se lewe kan red.
-
IN Port Elizabeth het die wolmark op 30 Januarie veld verloor en die Cape Wools Merino aanwyser het met 2.7% en 586 punte teruggesak om teen ’n skoonprys van R215.16/kg te sluit.
-
WILANA Wolfaardt en Izabeth Smit van Middelburg het vanaf 24 tot 26 Januarie aan die nasionale Protea-ruiterkunsproewe in Parys in die Vrystaat gaan deelneem.
-
ONGURE weersomstandighede die afgelope paar dae het derdui-sende rande se skade aan CCTV-kameras op Grootfontein Landboukollege buite Middelburg veroorsaak.
-
PROF. Klaus Kuhn van Basel Universiteit in Switserland het op Dinsdag, 22 Januarie met sy span navorsers van Switserland besoek afgelê by die Hoërskool Middelburg in die Karoo.
-
ELIZABETH Morris, ’n sielkundige uit Skotland, het met haar aftrede in 2005 besluit om haar in Graaff-Reinet te vestig. Hier was sy betrokke by die menslike hulpbronne-afdeling van die Karoo Catch-projek, maar moes haar besige lewe in 2016 afskaal na
-
EEN van Cradock se bekende landmerke, die perde-drinkbak in Frere-straat, is Maandag afgetakel en van sy staanplek verwyder.
-
NUUS dat die 12 biblioteke in die Beyers Naudé-munisipale distrik weens ’n tekort aan finansies binnekort hul deure sou moes sluit, het soos ’n skokgolf deur dié gemeenskappe getrek.







