Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • ONGURE weersomstandighede die afgelope paar dae het derdui-sende rande se skade aan CCTV-kameras op Grootfontein Landboukollege buite Middelburg veroorsaak.

    by

    on

    Wind, reën beskadig eeu-oue bome
  • PROF. Klaus Kuhn van Basel Universiteit in Switserland het op Dinsdag, 22 Januarie met sy span navorsers van Switserland besoek afgelê by die Hoërskool Middelburg in die Karoo.

    by

    on

    Middies groet Switserse span
  • ELIZABETH Morris, ’n sielkundige uit Skotland, het met haar aftrede in 2005 besluit om haar in Graaff-Reinet te vestig. Hier was sy betrokke by die menslike hulpbronne-afdeling van die Karoo Catch-projek, maar moes haar besige lewe in 2016 afskaal na

    by

    on

    ‘Profit with a Purpose’ help vroue
  • EEN van Cradock se bekende landmerke, die perde-drinkbak in Frere-straat, is Maandag afgetakel en van sy staanplek verwyder.

    by

    on

    Geskiedkundige drinkfontein gaan herstel word
  • NUUS dat die 12 biblioteke in die Beyers Naudé-munisipale distrik weens ’n tekort aan finansies binnekort hul deure sou moes sluit, het soos ’n skokgolf deur dié gemeenskappe getrek.

    by

    on

  • DIE reën wat die afgelope naweek oor groot dele van die provinsie geval het, was voorwaar ’n welkome lafenis.

    by

    on

    Reën in die Karoo wyd verwelkom
  • MET die droogte in Hofmeyr-distrik, het daar mettertyd ’n groot waterkrisis in Twinsville-woonbuurt ontstaan.

    by

    on

    Waterkrisis ontstaan in Hofmeyr
  • We would like to hear from our readers.

    by

    on

  • VERSKEIE donderbuie het sedert verlede Dinsdagaand oor Hofmeyr en die distrik, asook oor Steynsburg en die distrik uitgesak.

    by

    on

    Reën en hael stort neer in Hofmeyr
  • SATERDAGMIDDAG net voor sononder het groot opgewondenheid by die Verdeeldam, links van die N9, net buite Middelburg oppad na Noupoort geheers, toe die reënwater stadig maar seker oor die sementwal begin stoot het.

    by

    on

    Opgewondenheid toe dam oorloop

Gift this article