Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • SAMMY Swartz, die gr. 7-fasiliteerder by die Schoombee Primêre Skool in Hofmeyr, het onlangs haar leerders aangemoedig om elkeen ’n klompie leë twee-liter plastiese koeldrankbottels van hul huise af saam skooltoe te bring.

    by

    on

    Schoombee Primêr vat herwinning aan
  • CRADOCK Voorbereidingskool se leerders het vanjaar met Valentynsdag gefokus op hul liefde vir diere.

    by

    on

    Kleinspan sorg vir hul diere
  • DIE Hoërskool Middelburg se atlete het tydens die Inxuba Yethemba-distriksatletiekbyeenkoms, wat op 2 Februarie in Cradock plaasgevind het, omtrent geskitter.

    by

    on

    Middies maak skoonskip in Cradock
  • CAPTAIN Lariane Jonker, spokesperson for the SAPS Cradock Cluster has confirmed two cases where people have drowned in Middelburg after the recent heavy rainfall.

    by

    on

    Two drown after heavy rains in Middelburg
  • DIS mos nou hoe ’n mens wil uitspan, rustig onder die blaredak van ’n populierbos, met ’n koel windjie wat die blare roer en ’n paar topkunstenaars op ’n buitelugverhoog.

    by

    on

    Sjjjt! Dis binnekort weer Stilfees!
  • IN haar volhoubare organiese groentetuin maak Karen McEwan van Fairfield Foods in die Middelburg-distrik gebruik van sekere permakultuur konsepte.

    by

    on

    Karen McEwan meng gesondheid met liplek-lekkerte
  • GRAAFF-REINET residents are outraged as raw sewage is believed to be flowing into the Nqweba Dam, while the quality of water in their taps has drastically deteriorated as the water crisis deepens.

    by

    on

    Graaff-Reinet community rally as ANC fail to address water crisis
  • Die o.15-krieketspan van die Hoërskool Cradock het op 13 Februarie met die span van Queens College op Cradock kragte gemeet.

    by

    on

    CHS-krieket klop Queen’s College
  • ’n UNIEKE samevloeiing van die internasionale Slow Food-beweging en hul “Thank a Farmer”-veldtog vind eersdaags plaas wanneer Slow Food Karoo die eerste Slow Living-fees van stapel sal stuur.

    by

    on

    Eerste Slow Living-fees hou groot belofte in
  • ’n VOORTSLEPENDE rioollekkasie vanuit 7de Laan het ná reënneerslae verlede week wel die Nqwebadam bereik.

    by

    on

    Riool hét Nqwebadam bereik

Gift this article