Komani Karoo Express Avatar

Komani Karoo Express


  • DWAYNE de Beer is not only going to be one of the SACLI Scat-Chatters for 2019, but he is also co-owner of Trippin, the Adventure Events and Training Company, who will be taking this year’s SA Country School Leadership Indaba participants on a unique

    by

    on

    Jack of all trades looks to inspire young leaders
  • ALTESAAM 16 atlete van die Hoërskool Middelburg is in die Chris Hani-atletiekspan, wat 6 Maart in Port Elizabeth aan die Oos-Kaapse byeenkoms gaan deelneem, ingesluit.

    by

    on

  • Gemeentelede met “liefdestee” bederf

    by

    on

    Gemeentelede met “liefdestee” bederf
  • IN pas met die wêreldwye tendens het boeremarkte in Suid-Afrika ook sedert die draai van die eeu in gewildheid toegeneem.

    by

    on

    Plaasmark word ’n instelling
  • DIE eerste krieketspan van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het die naweek van 15 tot 17 Februarie aan die nasionale Coca-Cola pro20-toernooi vir hoërskole se OP streeks-eindrondte deelgeneem.

    by

    on

  • SEWE van die Hoërskool Cradock se leerders het vanaf 15 tot 20 Desember 2018 as deel van die Chris Hani-span aan die jaarlikse SAJCC-toernooi deelgeneem.

    by

    on

  • OP 13 Februarie het Gill-Kollege teen die Hoërskool Middelburg op die muurbalbaan op Somerset-Oos meegeding. Ná ’n paar opwindende wedstryde het Gill met die louere weggestap met die telling op 14-11.

    by

    on

    Gill seëvier op muurbalbaan
  • DIE Wêreldbiddag vir Vroue is ’n interkerklike beweging waarvan die saadjie reeds in 1861 ontkiem het toe Amerikaanse en Kanadese vroue ’n raad gestig het met die oog op plaaslike en internasionale sendingwerk.

    by

    on

  • ’n WHATSAPP-BOODSKAP wat dié week soos ’n veldbrand versprei het in ’n hele aantal Karoodorpe, waaronder ook Middelburg en Cradock, het paniek oor watergehalte onder inwoners gesaai.

    by

    on

    Vals boodskap oor watergehalte saai paniek
  • VROEG op Valentynsdag 2019 was die opgewondenheid groot by Celtis Country Lodge en Restaurant op Middelburg, toe die eerste elektriese motor sy energie by die elektriese herlaaipunt kom herlaai het.

    by

    on

    Eerste elektriese motor herlaai

Gift this article