Komani Karoo Express
-
-
-
-
-
50 van Krabbel en Klouter se kleuters het by gedra tot die insameling van honde en kat kos vir Cradock se DBV. Ons tema was troeteldiere en ons het die insamelings projek gedoen om die kleuters bewus te maak van diere. Dit was ’n groot sukses baie da
-
-
-
) religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal nagmaal op Sondag, 10 Maart hou. Ds. Hanneke Janse van Vuren sal ook haar afskeidspreek lewer voordat sy na die Kerk van Skotland vertrek. Die jaarlikse #imagine vir 13- tot 18-jariges sal vanaf 29 tot 31 Maart in
-
Anita Wiid van Somerset-Oos sê sy is nie juis ’n vrou vir die kospotte nie, maar weens haar man Nick, twee kinders en vyf kleinkinders se voorliefde vir poeding moes sy net eenvoudig ’n plan maak.
-
DIS 23:30 en ek is sekondes weg van daai magiese oomblik wanneer Klaas Vakie mens na droomland wegvoer.






