Komani Karoo Express
-
’n TOTAAL van 21 bekommerde inwoners vanuit al die onderskeie woonbuurte van Hofmeyr, het die afgelope week ’n vergadering in die kerksaal bygewoon.
-
SATERDAG, 6 April was ’n ideale dag vir Middelburg se spelers om behoorlik hulle staal op die gholfbaan te wys.
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op Saterdag, 6 April met nege rugbyspanne teen Dale Kollege meegeding. Albei skole het gesorg vir goeie kompeterende rugby in King William’s Town.
-
-
-
CRADOCK se plaaslike rugbyklub, Evergreens, het vanjaar hul liga-verpligtinge op die sportveld positief begin met twee oortuigende oorwinnings en een gelykop-uitslag.
-
“I WOULD definitely like to do it again,” said Suné Budler after the sparkling success of her ‘Create and Sip’ art event in Tarkastad last week Friday.
-
DISTRESSED citizens are renewing their efforts to curb speeding on the R63 through Bedford.
-
ONE of the hardest parts of job hunting or applying for tertiary education has to be the process of submitting applications via the internet.
-
) generalOpedag: Die Hoërskool Middelburg se opedag sal op 12 April plaasvind. Voornemende gr. 8-leerders vir 2020 en hul ouers word genooi om die dag by Middies by te woon. Kontak die skool by 049 842 1560.





