Komani Karoo Express
-
CRADOCK se eerste rugbyspan het weer in twee wedstryde uitgeblink wat die afgelope week ge-speel is.
-
)religiousNG Kerk Somerset-Oos: Sal môre, 19 April om 09:30 ’n Goeie Vrydag erediens en nagmaal hou. Opstandingsondag is op 21 April en die gemeente word versoek om ’n blommetjie saam te neem. Uitreike na ander lande en in Suid-Afrika wat tans deur d
-
SES netbalspanne van die Hoërskool Cradock het Saterdag, 6 April op hul tuisbaan teen Hangklip gespeel. CHS het skoonskip gemaak en al ses wedstryde gewen.
-
DIS Paasfees! En vir die kleinspan is dié tyd gewoonlik sinoniem met Paaseiers.
-
-
AS goeie musiek en gedigte jou hart laat vin- niger klop, en ’n geheimsinnige beskrywing soos “Ligweg ondergronds” jou nuuskierig het, kan jy maar weet jy het bokkoors onder lede.
-
-
Geagte RedakteurHiermee wil die bestuur en personeel van die ACVV Middelburg Oos-Kaap al ons donateurs, helpers en ondersteuners bedank vir hul bydrae tydens die Middelburg-skou wat die naweek van 1 en 2 Maart 2019 gehou is.
-
DIE Narsingstraat Primêre Skool op Graaff-Reinet het vir die tweede agtereenvolgende ’n Provinsiale Netbalspeler opgelewer vir die o.12 All Ages Oos-Kaapspan.
-





