Komani Karoo Express
-
OUMA Mailey Botha, een van Adelaide se oudste en mees gerespekteerde inwoners, is oorlede.
-
THE South African National Roads Agency (SANRAL) has announced periodic maintenance on the R67 between Fort Beaufort and Seymour, aimed at improving road safety for pedestrians and motorists.
-
-
REGSTAPPE om die invloei van onbehandelde riool in die Groot Visrivier te stop, bring hoop dat die staat eindelik sy gesindheid teenoor watervergrype verander.
-
CRIMINAL charges will be laid against the Chris Hani District Municipality for allegedly failing to resolve raw sewage spilling into the Great Fish River in Cradock.
-
DIE Laerskool Cradock se eerste meisie- en seunshokkiespanne het onlangs na Bloemfontein getoer.
-
A MONUMENTAL figure in Graaff-Reinet’s preschool education sector has hung up her hat this week, closing the chapter on an almost three-decade-long career at Union Preschool, built on a foundation of passion and faith.
-
VOETJIE vir voetjie klim die dwergverkleurmannetjie hoër op teen die geelhoutboom se tak – dit lyk soos huiwer-skuifel, maar dit is sy vin-nigste.
-
DIE Sarah Baartman netbalspan het onlangs aan die o.19 nasionale kampioenskappe by die Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier deelgeneem.
-
OUD-MIDDELBUGER Sonja de Beer is nie om dowe neute gekies as een van die onthou- kokke in die nuwe reeks van Kokkedoor wat volgende Donderdag op kykNET uitgesaai word nie.




