Komani Karoo Express
-
-
DIE departement van paaie en openbare werke het skynbaar heeltemal van Middelburg vergeet.
-
-
DIE Mid-Karoo Express het verlede week, op 11 Julie, op bl. 7 ’n artikel getiteld “Spoggerige ‘high tea’ ten bate van Alma Mater” gepubliseer.
-
CRADOCK-rugbyklub het verlede Maandag (15 Julie) kragte gemeet teen Dagbreek Koshuis van Stellenbosch.
-
-
’n SAKSOFOONSPELER van Middelburg is van plan om die Karoo se stof af te skud en vir ’n tydperk in New York te gaan musiek maak.
-
Express’ Tanya van Zyl travelled to Johannesburg this past Sunday for the finale of M-Net’s The Voice South Africa, which was broadcast live from the Mosaïek Teatro in Fairlands. Kailin Daniels asked her about this experience.
-
Wian Taljaard van Cradock het hierdie week op die kassie verskyn in kykNET se nuwe komediereeks, Lui maar op, Belinda. Tanya van Zyl het met hom gesels…
-
CRADOCK se oudste inwoner het haar 100ste verjaarsdag met ’n gesellige byeenkoms in die Sonskyn-saal in Michausdal herdenk.


