Komani Karoo Express
-
IT gives me great honour to welcome our guests to our 2019 Inter-Schools and Old Gillians’ reunion.
-
-
DIE NG Kerk Cradock-Oos maak gereed om sy jaarlikse wynveiling op Vrydag, 2 Augustus om 18:30 by The Palms aan te bied.
-
IN die hartjie van Somerset-Oos, met die skilderagtige Bosberg as agtergrond, is daar ’n klein skool met ’n groot hart.
-
DIE 59-jarige landdros van Steynsburg, Sarel Jacobus (Koos) Marais, is die afgelope naweek oorlede na ’n moedige stryd teen kanker.
-
) generalBaking Bread: Join Karoo chef Karen McEwan for some lessons in baking bread (and a few other things) at Fairfield Farm in Middelburg today, July 25, from 09:00 to 13:00. The cost is R450, including lunch, all notes and freshly baked bread. C
-
SALOME Goosen, ’n be-kende en beminde inwoner van Cradock, het op 10 Julie – kort voor haar 68ste verjaardag – gesterf.
-
DIT is vir die Hoërskool Cradock ’n groot voorreg om teen Gill-Kollege in ’n interskole kragmeting mee te ding – onder meer omdat dit amper alle aspekte van die skool se buitemuurse program insluit.
-
DIE wintervakansie is tradisioneel die tyd van interprovinsiale en nasionale sporttoernooie wat landwyd in ’n verskeidenheid van sportsoorte plaasvind.





