Komani Karoo Express
-
VELDE is droog in groot gedeeltes van die Noord-Oos-Kaap na ’n dorre winter en die weerburo waarsku bykans daagliks teen die gevaar van veldbrande.
-
DIE Cradock Gemeenskapsprojek om die dorp weer reg te ruk, is besig om al meer belangstelling te lok.
-
-
BAREND la Grange, hoof uitvoerende beampte van African Day, ’n organisasie wat hom beywer om die verval van plattelandse dorpe tee te werk, het Cradock verlede week op uitnodig-ing van die groep Cradock Gemeenskap besoek.
-
DIE Hoër Landbouskool Marlow se eerste tennisspan het onlangs aan die gewilde Marilie Moolman-tennistoernooi deelgeneem en goed gevaar.
-
GROOTFONTEIN Landboukollege se boogskietspan het onlangs aan ’n ABI-Shoot boogskiet liga-byeenkoms by die Zingela Klub op Jeffreysbaai deelgeneem en hulle goed van hul taak gekwyt.
-
DANSERS van die Fort Beaufort Dancing Stars was op hulle tone die afgelope Saterdag by ’n danskompetisie in Makhanda (voorheen Grahamstad) waar hulle behoorlik die titels ingeryg het.
-
TARKASTAD sheep farmer, Matthew Morgan, has been named the Toyota Eastern Cape Young Farmer of the Year at an awards ceremony during the Agri EC annual congress held recently in Jeffrey’s Bay.
-
SAMARA Private Game Reserve’s participation in a project to relocate cheetah to Malawi’s Majete Wildlife Reserve is the latest step in their ongoing efforts to conserve and boost cheetah populations.
-
WAAR talle klein dorpies in Suid-Afrika vroeër jare skoongehou is deur die onderskeie munisipaliteite wat gesorg het dat daar werkers in diens is om hierdie taak te verrig, is dit lankal nie meer die geval in baie van die dorpe nie.
