Komani Karoo Express
-
-
-
EEN van die vier verhoorafwagtendes wat verlede week uit polisie-aanhouding ontsnap het, het homself ’n dag later aan die polisie oorgegee.
-
-
IT is well known that young men with too much time on their hands and no constructive outlet for their energy are often tempted to turn to crime.
-
A NEUROSCIENCE expert, Clare Josa, from the UK, talked to the Graaff-Reinet Chamber of Commerce about the power of self-talk and shared tips and tools on how to turn one’s inner critic into one’s biggest cheerleader.
-
HOËR Volkskool se debatspan het die afgelope anweek na Stellenbosch gereis en aa die skole debatskompetisie deelgeneem.
-
PANIEK is verlede Saterdag op Cradock gesaai nadat daar op sosiale media gesê is ’n Chinese vrou, wat pas uit China teruggekeer het, is op die dorp onder kwarantyn geplaas weens die coronavirus (COVID-19).







