Marlow se o.14A-rugbyspan het hul rugbyseisoen op ’n goeie voet afgeskop deur Landboudal met 22-0 te klop. Die nuwe Wolrammetjies het met oorgawe gespeel en is beloon met ’n oorwinning in hul eerste wedstryd vir Marlow. Hier dryf Marlow se vurige stut, Johan Richter, sterk met die bal doellyn toe. Foto:VERSKAF

Marlow o.14-rugby skop goed af

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article