Voor van links isPierre Marais, Dean Groenewald, Siseko Nqabisa, Johan Karsten, L. Ben, Adri Steyn, Lu-Mari Hay en Hentus Kitchen. In die die tweede ry van links is Paul Steyn, Willem Janse van rensburg, Bramwell Hendricks en Juan Robbertze. In die derde ry is Evelna Watson, Leah Hufkie, Graham Watson, Buhle Mgqibela, Lorenzo Adriaanse en Robert van Zyl. In die vierde ry is Fanie Alberts, Arno Nel, Ayabonga Mtila, Franco Froehlich, Burrie van Heerden en S.J. de Koker. Foto: VERSKAF


DIE Laerskool Cradock se 33 atlete het baie goed by die onlangse Chris Hani-atletiekbyeenkoms presteer.

Die volgende atlete is vir die Chris Hani-atletiekspan gekies en neem eers-komende Vrydag, 2 Maart, aan die pro-vinsiale atletiekbyeenkoms by die Rovers-atletiekbaan in Cradock deel: Adri Steyn, Buhle Mgqibela, Leah Hufkie, Juan Robbertze, Paul Steyn, Pierre Marais, Dean Groenewald, Robert van Zyl, Aya-bonga Mtila, Lorenzo Adriaanse, Arno Nel, S.J. de Koker en Franco Froehlich.

Die Laerskool Cradock is baie trots op die atlete wat so goed presteer.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article