About the Competition

Dis KKNK tyd en 5 gelukkige lesers kan elk dubbelkaartjies na die Feesmark vir 4 of 5 April wen.

Verskeie gunstelingsangers is daagliks te sien op die Feesmark- en Castle Lager-verhoog in die Feesmark, die KKNK se feesterrein met vermaak vir die hele gesin. Sien uit na onder andere Die Heuwels Fantasties, Emo Adams & Take Note, Demi Lee Moore, Snotkop, Blackbyrd, Bobby van Jaarsveld, Kurt Darren, Refentse en kunstenaars soos Booshle G. en Irene-Louise van Wyk wat vir die eerste keer by die KKNK te sien is. Die kompetisie sluit om 12-middag op Dinsdag 1 April 2025.

Fill out the form below to enter

Competition entries are now closed.


View all Competitions

  • Untitled post 270499
    Vista E-edition 10 July 2025