Ses leerlinge aan die Naudeville Primêre Skool is in die o.13A-Lejweleputswa se meisieskrieketspan ingesluit.

Ses leerlinge aan die Naudeville Primêre Skool is in die o.13A-Lejweleputswa se meisieskrieketspan ingesluit. Hulle is van links Mia van Schoor, Mia Best, Bree Oliver, Mar-Lèzé van der Merwe, Karla Nell en Milan van Aardt. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.