Die Vrouelandbouvereniging van Hermanus het onlangs verskeie projekte van stapel gestuur om diens in die omgewing te lewer. Van die vroue het bottels sopmengsels gepak, wat in Hawston en aan Badisa uitgedeel is. Links is Anna Vosloo, Anriette Slazus, Ria Briers en Elizabeth Terblanche van die Hermanus-VLV.
VLV-lede reik uit met sopmengsels
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.