Die VGK Caledon en Caledon se VLV het kragte saamgesnoer om op Mandela-dag heerlike sop en kerrie-en-rys aan die gemeenskap uit te deel. Van links is Regina Burger, Patricia Januarie, Fredeline Sauls, Marione Olivier, Retha Skein, Sanna May, Liza Visagie en Jana Booi. Foto: Mitzi Buys


VGK en VLV van Caledon deel saam kos uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article