’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
Marine conservationists are calling on the public to remain vigilant for oiled and stranded African penguins after oil was discovered washing up on beaches between Pearly Beach and Buffeljags this…
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Het Jan Marais Nationale Fonds doen ’n beroep op die publiek om kandidate te benoem vir die gesogte Neville Alexander-prestigetoekennings. Hierdie toekennings, ter…
Die dood van die geliefde rugbyspeler van Kleinmond skok baie en medelye stroom van oor die Overberg heen in. .
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.
On a quiet November evening in 2022, DJ Sumbody – a rising star in South Africa’s music scene – was gunned down in a hail of bullets while heading home.
MOSCOW, RUSSIA – A passenger aircraft carrying 49 people crashed in Russia’s remote Amur region on Thursday, with rescue teams reporting no immediate signs of survivors after locating the burning…