Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in…
Overstrand’s Mayor Dr. Annelie Rabie resigned unexpectedly amid rumors of a no-confidence motion and allegations of misconduct, while various political groups reacted differently to her departure.
Die lig skyn aan die einde van die tonnel vir die Afrika-pikkewyne nadat ‘n ooreenkoms tussen die regering, CapeNature, bewaringsorganisasies en die pelagiese visbedryf bereik is oor visvanglimiete rondom die…
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië,…
Die lig skyn aan die einde van die tonnel vir die Afrika-pikkewyne nadat ‘n ooreenkoms tussen die regering, CapeNature, bewaringsorganisasies en die pelagiese visbedryf bereik is oor visvanglimiete rondom die…
Toeskouers by die Weskus-lugskou asook Facebook-gebruikers was Saterdag (22 Maart) geskok oor die Impala-vliegtuig wat op die terrein van die Saldanha-lughawe neergestort en in vlamme uitgebars het. Video’s oor die…
Passenger car buyers in South Africa appeared undeterred by prevailing economic concerns, as evidenced by the February retail vehicle sales figures.
Explore the beauty of Nelson Mandela Bay through the adventures of Roger and Nicolette Thomas on their Just Say Yes! website.