LONDON – Wimbledon is guaranteed to be picture-perfect when it gets under way next week but the courts will never look the same again after the demise of line judges.…
Die tweede ronde van die Grootuitdaagreeks is in volle gang en die spanne spook dit op die rugbyveld uit om die Overberg te gaan verteenwoordig.
Atlantics-rugbyklub is ‘n huishoudelike naam in Hermanus en danksy Build It-Hermanus gaan die klub nou van krag tot krag.
Dit was gister, Dinsdag 24 Junie, presies 30 jaar gelede dat Suid-Afrika vir die eerste keer die Wêreldbeker-rugbytoernooi op Ellispark in Johannesburg gewen het. Verskeie van vandag se Springbokke was…
Hawston Cricket Club celebrated 30 years of sporting excellence during a gala event attended by distinguished guests such as the Overstrand Executive Mayor Archie Klaas and the Overberg District Municipality…
Overstrand Whale Boxing Club in Zwelihle has once again proved its mettle at an international boxing tournament where Simamkele Damesi, one of the club’s star boxers, won a bronze medal.
Drie rugbyspelers van Hawston se liefde vir rugby het vrugte afgewerp. Hulle is gekies om Boland in die o.16-kategorie te verteenwoordig.
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
The Overberg Netball Federation has much to boast about after Desiree Namise was selected as the assistant coach for the Southern Stings.
Altesaam 41 spanne van oor die Overberg het aan ‘n opwindende sokkertoernooi deelgeneem. Die sokkerspelers het alle gegee om as wenners gekroon te word.