Mitao Dunsdon se stylvolle geel uitrusting het die aandag getrek by die Hoërskool Hermanus se matriekafskeid. Sy skemerkelkie-geleentheid is vooraf by Die Lapa in Hawston gehou.