Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Speler van Safcol kan skop, ‘place’ en ‘drop’
Van vroeg af was dit nie net sy teenstanders nie, maar ook ondersteuners wat hom raakgesien het.
-
Die speke gaan weer sing
Wie gaan koning kraai in die 125ste aanbieding van die wêreldberoemde Paarl Boxing Day-baanfiets-uitdaging, wat vandeesmaand op Tweede Kersdag (Dinsdag 26 Desember) weer by die Faurestraat-stadion plaasvind?.
-
Toernooi besing
Lof stroom in van oor die Westelike Provinsie heen vir die suksesvolle jukskei-opedag wat vroeg in Desember deur die Groenberg-jukskeiklub aangebied is.
-
Elandskloof, Villiersdorp vereer spelers
Dit was ’n eerste vir die Elandskloof-united-rugbyklub van Villiersdorp toe die klub ’n prysuitdeling gehou het.
-
O’berg, jou doring!
Hulle sê alle paaie lei na Rome, maar drie van die vier trofeë van die Boland-rugbykampioenskap lei na die Overberg.
-
Safcol gemaklik deur
Met meer as 200 klubrugbyspanne in die Boland is dit die plaaslike Grabouw-span, Safcol, wat sake Saterdag op die Boland-stadion in Wellington gaan uitspook in sy stryd om as die…
-
Better together event
The annual Better Together Games was hosted on the Hawston Sport Grounds recently, where Western Cape Overstrand government officials and Municipal employees participated in various sporting codes. The event was…
-
Saffies steeds op wenpad
Die koring is van die kaf geskei en hierdie Saterdag (25 November) is dit die vier beste spanne van die Sanlam-Boland-Top-12 wat sake op die Boland-stadion in Wellington gaan uitspook…
-
Saffies van Grabouw deur na halfeind in Boland-Top-12
Robertson Town, wat tans kookwaterrugby speel, se segetog in die Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie duur voort nadat hy die afgelope Saterdag ook met Hawston op die Van Zylstraat-sportterrein klaargespeel het.
-
Local karateka from Legacy Martial Arts Academy in Hermanusprove their mettle in Stellenbosch
Karate students of Legacy Martial Arts Academy in Hermanus recently competed in the National Okinawan Goju Ryu Karate Kyo Kai held at Stellenbosch University.









