Hawston Skrik vir Niks se spelers het onlangs spoggerige nuwe rugbytruie ontvang. Tydens die geleentheid is die spelers ook met ’n heerlike ete bederf. Die klub het die volgende borge bedank: Johan Visser, Food Lovers Market Hermanus en Ocean Creek Spur sowel as die Nasionale lotery-komitee. Bo pronk Tanner van Tonder, Arlan Phillips, Melton Barends, Emil Dunsdon, Haneal Grootboom, Christopher Gelderblom en Aiden May in hul nuwe truie.
Splinternuwe uitrustings
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.