Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kinders gaan vermaak
Die Hermanus-Kalfiefees pronk hierdie jaar met ’n groot verskeidenheid kinderproduksies om nie net die jongklomp besig te hou nie, maar ook om ’n liefde vir kuns en kultuur by hulle aan te wakker.
-
Die Hermanus-Kalfiefees meer as net ’n fees
Agter elke suksesvolle man is daar gewoonlik ’n ystervrou wat al die ysters in die vuur moet hou. En so is dit ook met die Hermanus-Kalfiefees.
-
75 Years Ago
THE PASSING OF “SELUKWE”: Many local fishermen will join in sympathising with Mr. and Mrs. M. H. Fourie, of Hermanus, on the tragedy which has overtaken their fishing boat “Selukwe”, so well-known here over a number of years and now…
-
Hermanus Times reik uit na skooltjie in Elim
Die Hermanus Times-personeel en ander vrywilligers is onlangs met lofprysingsliedere by die Mispah-skool vir leerders met spesiale opvoedkundige behoeftes (LSEN) verwelkom.
-
Bejaardes van Caledon bederf met heerlike ontbyt op Mandeladag
Die Verenigde Nasies het 18 Julie – Nelson Mandela se verjaardag – in 2009 tot Internasionale Nelson Mandela-dag verklaar. Op dié dag word mense en organisasies aangemoedig om iets positiefs te doen deur gemeenskapsdiens en vrywilligerwerk in hul gem
-
Hermanus-Kalfiefees praat met bekende skrywers
Boekbesprekings gee jou nie net ’n dieper insig oor die skrywer nie, maar ook waarom die boek geskryf is.
-
Making a difference
Cape Agulhas Municipality (CAM) showed it is a municipality that cares for its residents when it engaged in activities that made a difference to the lives of the less fortunate on Mandela Day.
-
VLV deel van Madibadag
Die Vrouelandbouvereniging (VLV) se Hermanus-tak het op Madibadag op 18 Julie ook hul deel gedoen.
-
Musiek laat voete jeuk
Musiekproduksies was nog altyd ’n integrale deel van die Hermanus-Kalfiefees, en vanjaar is geen uitsondering nie.. Hartkamer: Ná vier jaar stel Jak de Priester ’n nuwe album bekend. Hy het sy ateljee onder sy huis in Somerset-Wes omgeskep in ’n…
-
Layla, die hond van Haws wat al vir ‘n maand gesoek is, gevind
Haar naam doen haar gestand – Layla, “donker skoonheid” . . . en dit is presies wat hierdie “held” is wat die afgelope twee weke die verbeelding van Facebook-gebruikers en inwoners aangegryp het.









