Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Plaaslike atlete van die Overberg gereed vir die Olimpiese Spele
“I don’t care if it takes six months or six years – I will succeed. I will achieve my dream.”
-
Cat rescued from top of 11-metre Eskom power support beam in Kleinmond
Carlos the Cat, from Kleinmond, experienced a weekend from hell in icy-cold weather last week.
-
Verhoor ná Van Schalkwyk-moord in Hermanus begin binnekort
Nege maande nadat De Necker van Schalkwyk in Rotaryweg beroof en vermoor is, het sy vermeende moordenaar uiteindelik die eerste keer in die streekhof verskyn.
-
Hermanus-VLV kuier lekker saam
Die vroue van die Vrouelandbouvereniging (VLV) se Hermanus-tak het gewys dat die eendeweer hulle nie afsit nie.
-
Solidariteit Helpende Hand kuier by tehuis in Hermanus
Lede van Solidariteit Helpende Hand se Hermanus-tak het onlangs by Huis McMillan besoek afgelê en lekker met die inwoners gekuier om hul eensaamheid te verlig.
-
Kaapse forum reik uit na Caledon-rugbyklub
Die gemeenskapsorganisasie Kaapse Forum het Donderdag (25 Julie) ’n groot skenking aan die Caledon-rugbyklub oorhandig.
-
Leerders van Swartberg Sekondêr in Caledon touwys gemaak
Die Verenigde Nasies het 15 Julie in 2014 as Wêreld-jeugvaardigheidsdag verklaar. Dié dag beklemtoon die belangrikheid daarvan om die jeug met vaardighede vir indiensneming en entrepreneurskap toe te rus.
-
Geliefde inwoner van Caledon vier 80ste verjaarsdag
Tannie Anna Badenhorst, ’n bekende en geliefde inwoner van Caledon, wat verlede Woensdag (24 Julie) verjaar het, het haar 80ste op luisterryke wyse ’n paar dae voor haar verjaardag by Die Woud, net buite Caledon, gevier.
-
-
Suster van Hawston-kliniek groet ná 40 jaar
Suster Maria Bailey, ’n geliefde verpleegster en die bedryfsbestuurder by die Hawston-kliniek, het onlangs ná vier dekades in die gesondheidsdiens afgetree.










